• Cooler as ekke
  • I Miss
  • Dans Dans Dans
  • Feite
  • Byellville
  • Ricky louw
  • Farmhouse brekvis
  • Word wakker
  • Ek wens jy was myne
  • Hier's Hy Nou
  • Afrikaans Is Dood
  • Eksie ou
  • Dans dans dans (feat. Francois van Coke)
  • Tussen Stasies
  • Die Vraagstuk Remix
  • Parow To Paarl
  • Laat ons suip
  • Ek wens jy was myne (feat. JR)
  • Die Vraagstuk (remix)
  • Spring Moederfokker
  • Hier's hy nou (feat. Le-roi Nel)
  • Hosh Tokolosh
  • Bloubek
  • Katerien
  • P.A.R.T.Y
  • Tussen stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
  • Last Laugh
  • Parow to paarl (feat. Disco)
  • Move Like A Monster
  • Bons
  • Hard Partytjie Hou
  • Welkom Terug
  • Trouble in Paradys
  • Biscuits & Biltong
  • Die Vraagstuk - Remix
  • Fee Fi Fo Fum
  • Hos Tokolosh
  • Merry Xmas
  • Brackenfell Boys Choir
  • Ode to You
  • Onder Draai Die Duiwel Joints
  • I'm Too Sexy
  • Dis Befok
  • Fok Fokkity Fok
  • Ma Se Mooiste Kinders
  • The Future
  • Wie hou van brannewyn drink?
  • Sannie Sê
  • Jy dink jy's cooler as ekke
  • Bons (feat. Haezer)

Uh uh

Jack Parow check 'it alweer in die kak

Uh

Dit het alles begin een aand by een of ander bar
Dit was pretty damn laat en ek was pretty damn gaar
Mind my own business toe wink wink 'n meisie my van die oorkant
Ek dog ek is nie 'n poes nie laat ek maar fokken oorstap

Ek betree haar versigtig soos 'n leeu sy prooi op die savannah
Vee die sweet af van my han'e soep soep so aan my branna
Ek het goeie (g) hoop gehad vir wat hierdie wink als kon behels
Sy se wat sit jy so alleen soek jy iemand om te gesels (hello)

Ek sit toe maar daar en ons begin praat heel fokken lekker
Sy vertel my van haar pa se plaas en sy nuwe groot groen trekker
Sy se sy verstaan nie hoe meisies ouens kan he nie
Sy wil kak aanvang en nooit vir niemand hoef te se nie

Soos die aand aangang begin al hoe nader aan my te leuen
Sy kyk my diep in die oe en sy vat saggies aan my been
Sy se vir my sy voel 'n spesiale konneksie
Is dit net sy of kort haar mind (se ek) miskien korreksie

So loop die aand aan en aan ek sweer seker maklik 3 ure het verbygegaan
Needless to say ek dog ek het hierdie meisie vasgevang
Toe sak daar ewe skielik op my skouer 'n reuse hand van 'n man

Hy se wat de fok is die, die's my fokken meisie
Ek kyk verbaas oor na haar ewe skielik sing sy 'n ander wysie
Hierdie ou probeer al heel aand by my aanle
Ek se nee sy se ja
Hy wil meer as vriendskap he

Goeie fok nou is ek binne in my poes in
Die ou gryp my aan my kraag en swaai my 'n goeie loesing
Hy poes my so hard ek weet nie waar de fok ek is nie
Dis 'n fokken wonderwerk ek het nie in my broek gepis nie

So volgende keer as jy lus voel vir 'n hoer
Gaan kyk by die boonste bar in Shack die bloedkolle op die vloer

Hierdie is 'n liedjie
Oor hoekom jy nooit 'n ander ou se meisie moet steek nie
...

******* This Lyrics is NOT for Commercial use *******
(1409612056681)
Lyrics powered by www.musixmatch.com. This Lyrics is NOT for Commercial use and only 30% of the lyrics are returned.

Copyright © 2019 | Mrtzcmp3