• Cooler as ekke
  • I Miss
  • Dans Dans Dans
  • Feite
  • Byellville
  • Ricky louw
  • Farmhouse brekvis
  • Word wakker
  • Ek wens jy was myne
  • Hier's Hy Nou
  • Afrikaans Is Dood
  • Eksie ou
  • Dans dans dans (feat. Francois van Coke)
  • Tussen Stasies
  • Die Vraagstuk Remix
  • Parow To Paarl
  • Laat ons suip
  • Ek wens jy was myne (feat. JR)
  • Die Vraagstuk (remix)
  • Spring Moederfokker
  • Hier's hy nou (feat. Le-roi Nel)
  • Hosh Tokolosh
  • Bloubek
  • Katerien
  • P.A.R.T.Y
  • Tussen stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
  • Last Laugh
  • Parow to paarl (feat. Disco)
  • Move Like A Monster
  • Bons
  • Hard Partytjie Hou
  • Welkom Terug
  • Trouble in Paradys
  • Biscuits & Biltong
  • Die Vraagstuk - Remix
  • Fee Fi Fo Fum
  • Hos Tokolosh
  • Merry Xmas
  • Brackenfell Boys Choir
  • Ode to You
  • Onder Draai Die Duiwel Joints
  • I'm Too Sexy
  • Dis Befok
  • Fok Fokkity Fok
  • Ma Se Mooiste Kinders
  • The Future
  • Wie hou van brannewyn drink?
  • Sannie Sê
  • Jy dink jy's cooler as ekke
  • Bons (feat. Haezer)

Yo Katerien, Katerien
Jou in die donkerte gesien
Jou betowerspel het my beïnvloed

Yo Katerien, Katerien
Drank aan die duiwele bedien
Jou verloor nog voor ek kon begin soek

Die storie van 'n girl
Roep haar Kate-fokken-rien
Die tipe fokken girl wat jy elke dag wou sien
Sy was mooi, sy was kwaai, sy kon gooi, sy kon swaai
Sy was too hard to get maar net om die draai
Sy't gemove soos 'n luislang
Geshine soos 'n pearl
Gedrink saam die manne
Gedans saam die girls
Sy kon toor met woorde
Jou smelt met 'n look
Laat jou krul in jou tone en spoeg in jou broek
Sy was hier, sy was daar, sy was altyd by die bar
Sy was vuur, sy was maer
As jy begin was sy klaar
Ooh, die meisie wat elke man wou gevang het
Die meisie waarna elke man klaar verlang het
Die girl wat jy soek as jy klaar fokken gaar is
Die girl waarvoor jy uitgaan en hoop dat sy daar is
Sy was Mrs. Balls Chutney
Sy was chocolate Nesquick
Sy was All Gold T-Sauce
Sy was fokken fantastic
Fokken, fokken fantastic

Yo Katerien, Katerien
Jou in die donkerte gesien
Jou betowerspel het my beïnvloed

...

******* This Lyrics is NOT for Commercial use *******
(1409612056681)
Lyrics powered by www.musixmatch.com. This Lyrics is NOT for Commercial use and only 30% of the lyrics are returned.

Copyright © 2019 | Mrtzcmp3